Verbonde tot u, u privaatheid en die oop Web
Laai Firefox af — Afrikaans
U stelsel voldoen dalk nie aan Firefox se vereistes nie, maar probeer gerus een van dié weergawes:
Laai Firefox af — Afrikaans
U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.
U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.
Please follow these instructions to install Firefox.
- Laai Firefox af
- Laai Firefox af
- Laai Firefox af
- Laai Firefox af
- Laai Firefox af
- Laai Firefox af
- Firefox vir Android
- Firefox vir iOS
Gemaak met ’n missie om ú eerste te plaas
Ons ontwerp nog altyd Firefox om u private inligting te beskerm en te respekteer. Daarom is ons trots op die benoeming as die Mees vertroude internetmaatskappy vir privaatheid.
Vind uit hoekom Firefox die mees vertroude blaaier is op die Web
Werk soos ons wil
Ons gebruik elkeen die Web op ’n unieke manier. Firefox laat homself verander sodat hy inpas. Verwyder die onnodige, hou die nodige en sit dit net waar dit benodig word.
Vinniger met die belangrikste dinge
Firefox is as “spoedkoning” bekroon in onafhanklike toetse vir werkverrigting teen ander blaaiers. Spaar tyd en doen net omtrent enigiets vinniger as tevore.
- Firefox
- 392
- Opera Next
- 329
- Chrome
- 326
- Internet Explorer 10
- 182
- Opera
- 147