Verbonde tot u, u privaatheid en die oop Web

U stelsel voldoen dalk nie aan Firefox se vereistes nie, maar probeer gerus een van dié weergawes:

U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.

U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.

Please follow these instructions to install Firefox.

Firefox-privaatheid
Firefox is op datum. Hulp nodig?

Gemaak met ’n missie om ú eerste te plaas

Mees vertroude internet­maatskappy vir privaatheid

Vind uit hoekom Firefox die mees vertroude blaaier is op die Web

Werk soos ons wil

Ons gebruik elkeen die Web op ’n unieke manier. Firefox laat homself verander sodat hy inpas. Verwyder die onnodige, hou die nodige en sit dit net waar dit benodig word.

Vinniger met die belangrikste dinge

Firefox is as “spoedkoning” bekroon in onafhanklike toetse vir werkverrigting teen ander blaaiers. Spaar tyd en doen net omtrent enigiets vinniger as tevore.

Firefox
392
Opera Next
329
Chrome
326
Internet Explorer 10
182
Opera
147
* Gebaseer op resultate in Tom’s Hardware Web Browser Grand Prix XVI.

Kyk wat maak hierdie die vinnigste Firefox nog