Ons maak dit Firefox. Elkeen maak dit sy eie.

Geliefde funksionaliteit. Betroubare privaatheid. Ons mees aanpasbare Firefox vir Android nog.

Stuur Firefox na 'n slimfoon of tablet

Kry dit by Google Play

Volkome aanpasbaar

Slegs Firefox vir Android bied soveel maniere om die
blaai-ervaring op 'n selfoon werklik u eie te maak.

Slimmer maniere om te deel

Quick Share is die mees aanpasbare manier om enigiets te deel, en onthou die programme wat onlangs gebruik is. So kan elkeen die woord versprei nes hy wil.

Sien hoe dit werk
Share anything from the Web, using your favorite social sharing apps, directly from within Firefox for Android.
Share anything from the Web, using your favorite social sharing apps, directly from within Firefox for Android.

Alle gunstelinge mooi prominent

Maak die tuispaneel u eie met enige webinhoud en kry toegang tot u gunsteling-nuusvoere soos Instagram en Pocket Hits in 'n oogwink.

Sien hoe dit werk
Add your favorite feeds, like Instagram, to your Firefox for Android home panel for instant access. Add Pocket Hits to keep your saved articles and blog posts at your fingertips. You can even add 101 Cookbooks and other feeds — whatever it is that you use most.
Add your favorite feeds, like Instagram, to your Firefox for Android home panel for instant access.

'n Bietjie meer persoonlik

Wys die tuispanele in enige volgorde. Voeg by, steek weg en vee hulle uit na hartelus om die gunstelinge by u vingerpunte te hou.

Meer inligting
After adding content to your home panel, you can customize things further by choosing how the content is displayed.
After adding content to your home panel, you can customize things further by choosing how the content is displayed.

Lees en stoor artikels met gemak

Geniet 'n aangenamer lees-ervaring met die leesaansig en die leeslys. Kry gestoorde artikels selfs wanneer vanlyn.

Meer inligting oor die leeslys
Meer inligting oor die leesaansig
Enjoy a more pleasant reading experience with Reader View and Reading List.
Enjoy a more pleasant reading experience with Reader View and Reading List.

Verander die taal

Verander die blaaier se taal vinnig en maklik, sonder om die instellings vir die hele toestel te verander of selfs die blaaier te herbegin.

Meer inligting
Change the display language in Firefox for Android without changing your phone’s language settings.
Change the display language in Firefox for Android without changing your phone’s language settings.

Wys dit op die groot skerm

Stuur video en webinhoud vanaf die slimfoon of tablet na enige TV wat toegerus is met ondersteunde stroomfunksionaliteit.

Meer inligting
Send video content from Firefox for Android to any TV with supported streaming capabilities. Tap the screencast icon in the lower left corner of a video to begin playing it on your TV. Watch the content from your phone on your big screen TV.
Send video content from Firefox for Android to any TV with supported streaming capabilities.

Hou private inligting privaat

Ons glo u persoonlike inligting behoort slegs aan u. Firefox vir Android is tjok-en-blok met die funksionaliteit om dit so te hou.

  • Private blaaiery met
    volgbeskerming

    Blaai sonder dat geskiedenis, soekterme of koekies gestoor word, en keer dat versteekte derde partye mens volg op die Web.

    Meer inligting oor private blaaiery
  • Maak geskiedenis skoon

    Skrap u blaaigeskiedenis, wagwoord en nog wat deur een keer te raak. Kies watter private data om te skrap wanneer en soos dit nodig is.

    Sien hoe om die geskiedenis skoon te maak
  • Besoekerblaai

    Deel die blaaier met vriende en familie sonder om te kommer dat hulle mekaar se aktiwiteit aanlyn sien.

    Leer hoe om die blaaier te deel

Onthou van Sync voordat die pad jou sien

Neem wagwoorde, boekmerke oop oortjies en nog wat oral heen. Gebruik Sync op 'n slimfoon of tablet vir toegang tot alles wat nodig is op die rekenaar — en anders om — sonder om URL'e te hoef te onthou.

Meer inligting oor Sync

Kies Firefox