Vrywillig vir Mozilla!
- 10 554 aktiewe bydraers tot Mozilla, wêreldwyd
- 42 komende geleenthede wêreldwyd
- 87 tale op elke kontinent, en dit groei nog
Vrywillige werk by Mozilla…
is meer as net handjie bysit. Dis 'n geleentheid om te leer, saam te werk en vaardighede te deel met 'n wêreldgemeenskap van Mozilla-mense — programmeerders, organiseerders, aktiviste en nog wat — wat almal daagliks die toekoms van die Web bepaal.
Sluit aan by 'n wêreldgemeenskap van sleutelspelers.
Nog nie heeltemal reg om te begin nie?
Hier is nog ’n paar maniere waarmee mens Mozilla reg nou kan help.


