Firefox vir iOS

Installeer Firefox op 'n iPhone, iPad en iPod touch.

Laai af in die App Store

Stuur Firefox na 'n iOS-toestel

Meld aan by u Firefox-rekening vir toegang tot u blaai-inligting op al u sellulêre toestelle.

  • Geskiedenis
  • Wagwoorde
  • Oop oortjies
  • Boekmerke

Het u reeds 'n rekening? Meld aan

U het reeds aangemeld!

Meer inligting oor Sync

Sinkroniseer u Firefox-blaaigeskiedenis op iOS

Meer inligting in die App Store

Hou private inligting privaat

Ons glo u persoonlike inligting behoort slegs aan u. Firefox vir iOS is tjok-en-blok met die funksionaliteit om dit so te hou.

  • Maak geskiedenis skoon

    Skrap u blaaigeskiedenis, wagwoord en nog wat deur een keer te raak. Kies watter private data om te skrap wanneer en soos dit nodig is.

    Sien hoe om die geskiedenis skoon te maak
  • Private blaaiery

    Wanneer dit geaktiveer is sal Firefox vir iOS nie koekies aanvaar, wagwoorde onthou of enige werwe onthou wat besoek word nie.

    Meer inligting oor private blaaiery