U is aangemeld en Firefox kan nou oral en altyd u gesinkroniseerde data bereik.
Sinkroniseer Firefox vir toegang tot boekmerke, wagwoorde, oortjies en nog wat van enige slimfoon, tablet of rekenaar ongeag waar dit gebruik word.
Dit lyk of u ’n ouer weergawe van Firefox gebruik.
Die nuwe weergawe van Sync werk net met die jongste weergawe van Firefox
Sync is maar een van die uitstekende funksies wat slegs beskikbaar is in Firefox.
Gaan u e-pos na en klik die bevestigingskakel. Dan is alles reg! Firefox sal dan voortaan outomaties in die agtergrond sinkroniseer.
Gaan u e-pos na en klik die bevestigingskakel. Dan is alles reg! Onthou om alle ander toestelle te koppel om die meeste uit Sync te kry.
Elkeen kan kies watter dele van Firefox om te sinkroniseer en waar om hulle te sinkroniseer. Neem oop oortjies elke dag saam. Kry boekmerke by die werk. Alles, altyd, oral.
Beweeg tussen die lessenaar en die rusbank in 'n oogwink. Kry toegang tot oop oortjies op 'n slimfoon, of besoek boekmerke maklik op 'n tablet.
Hou alle belangrike inligting byderhand. Sinkroniseer wagwoorde en boekmerke wat altyd binne bereik moet wees. Nes Firefox is dit so veilig as moontlik.
Bly op hoogte met gunstelinge, of finaliseer 'n storie waarmee by die huis begin is — net waar mens gaan. Met Sync is dit so maklik as moontlik.