Meer beskerming.
Die meeste privaatheid.
Slegs in Firefox.

Om private blaaiery uit te probeer, laai Firefox af.

U stelsel voldoen dalk nie aan Firefox se vereistes nie, maar probeer gerus een van dié weergawes:

U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.

Please follow these instructions to install Firefox.

Firefox-privaatheid

Firefox is nie op datum nie. Laai die jongste weergawe af om die nuwe private blaaiery te gebruik.

Geen ander blaaier bied soveel beheer oor mens se digitale voetspoor nie.

Private blaaiery

Firefox sal nie dinge soos blaaigeskiedenis, soekterme of koekies stoor nie, maar sal boekmerke en afgelaaide lêers hou.

Met volgbeskerming

Verminder die vermoë van versteekte derde partye om u blaai-aktiwiteit oor verskeie werwe dop te hou.

Wanneer om private blaaiery te gebruik

  • Om u digitale voetspoor te verminder

    Volgbeskerming keer dat internetmaatskappye mens volg oor die Web

  • Aanlyn bankdienste vanaf 'n gedeelde toestel of rekenaar

    U gebruikernaam en wagwoord sal nie gestoor word nie

  • Om 'n verrassing te reël, soos 'n partytjie of 'n vakansie

    Niemand kan die blaaigeskiedenis sien nie

Die beheersentrum hou alles onder beheer

Die skild links van die adresbalk beteken dat Firefox mens beskerm van moontlike agtervolgers. Mens kan volgbeskerming vir 'n enkele werf, of heeltemal afskakel. Elkeen besluit self.

Probeer dit nou om in beheer te bly

Probeer private blaaiery