Dit lyk of u ’n ouer weergawe van Firefox gebruik.

Die nuwe weergawe van Sync werk net met die jongste weergawe van Firefox

Sync is maar een van die uitstekende funksies wat slegs beskikbaar is in Firefox.

Sinkroniseer Firefox nou met u iOS- en Android-toestelle.

U stelsel voldoen dalk nie aan Firefox se vereistes nie, maar probeer gerus een van dié weergawes:

U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.

U stelsel voldoen nie aan die vereistes vir Firefox nie.

Please follow these instructions to install Firefox.

Firefox-privaatheid

Kom aan die gang met Sync in vier maklike stappe:

  1. Open die kieslys regs bo in Firefox en kies “Meld aan by Sync.
  2. Klik “Begin” in die oortjie wat oopmaak.
  3. Tik 'n e-posadres en wagwoord by “Skep 'n rekening.
  4. Klik “Volgende” sodat 'n bevestiging as e-pos gestuur word.

Gaan u e-pos na en klik die bevestigingskakel. Dan is alles reg! Firefox sal dan voortaan outomaties in die agtergrond sinkroniseer.

Hoe om Sync op te stel in vyf maklike stappe:

  1. Raak die Kieslys-knoppie (onder die skerm, of in die regter boonste hoek van die blaaier).
  2. Kies Instellings (dit is dalk nodig om eers op Meer te raak).
  3. Raak op Sync en dan op Get Started.
  4. Die bladsy vir Skep 'n Firefox-rekening sal open in 'n nuwe oortjie.
  5. Vul die vorm in en klik Volgende.

Gaan u e-pos na en klik die bevestigingskakel. Dan is alles reg! Onthou om alle ander toestelle te koppel om die meeste uit Sync te kry.

Sinkroniseer net bietjie of sommer baie.

Elkeen kan kies watter dele van Firefox om te sinkroniseer en waar om hulle te sinkroniseer. Neem oop oortjies elke dag saam. Kry boekmerke by die werk. Alles, altyd, oral.

Tuis

Beweeg tussen die lessenaar en die rusbank in 'n oogwink. Kry toegang tot oop oortjies op 'n slimfoon, of besoek boekmerke maklik op 'n tablet.

By die werk

Hou alle belangrike inligting byderhand. Sinkroniseer wagwoorde en boekmerke wat altyd binne bereik moet wees. Nes Firefox is dit so veilig as moontlik.

Op pad

Bly op hoogte met gunstelinge, of finaliseer 'n storie waarmee by die huis begin is — net waar mens gaan. Met Sync is dit so maklik as moontlik.

Kry Firefox oral

Kry dit by Google Play Laai af in die App Store